Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas
Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde vir Graad 2 Kwartaal 3
Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle.  Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.
Gebaseer op Graad 2 Afrikaans Huistaal TAP Kwartaal 3 (WCED Teaching and Assessment Plans)
Temas en tekste kom uit die Graad 2 Lewensvaardighede Kwartaal 3 DBE werkboek

Total vendor ratings: ( 1 rating )

Product Reviews

Graad 2 Kwartaal 3 Klanke, woordbou en handskrif werkboek met aktiwiteite wat fokus op hersiening en vaslegging van klanke, woorde en Lewensvaardighede tema-woordeskat.

Aktiwiteite is so ontwerp om leerders met lees en skryf uitvalle te ondersteun.

R40.00 R30.00