Gr.4 Geografie Kwartaal 4 opsomming in PDF en Powerpoint formaat

R40.00

Gr.4 Geografie Kwartaal 4 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe: VOEDSEL EN BOERDERY IN SUID-AFRIKA
4.1 Gebruike van Water
4.2 Soutwater en Varswater op Aarde
4.3 Hoe mense water kry
4.4 Besoedeling en Afvalwater

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
26 bl Powerpoint skyfievertoning

9 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

( 90 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.