Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 -Leer by leiers- 11 BLADSYE WERKSKAARTE EN 3 TOETSE met MEMORANDUMS
R69.58
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk vir Graad 4 Geskiedenis sluit werkskaarte en toetse in vir elke eenheid van die Kwartaal 2 werk.
Dit is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Elke eenheid se toets en werkskaart het ook ‘n memorandum (antwoorde) met riglyne vir verduideliking en nasien van die werk.
Hierdie produk sal goed werk saam met die Powerpoint en PDF opsommings vir Gr. 4 Geskiedenis_Kwartaal 2 opsommings wat ook beskikbaar is in my winkel
Sluit die volgende PDF dokumente in:
11 Bladsye van Werkskaarte vir Eenheid 1-3
Memorandums vir Werkskaarte
8 Bladsye van toetse (Totaal 85 punte) vir Eenheid 1-3
Memorandums vir toetse.
Onderwerpe:
Eenheid 1: Wat maak ‘n goeie leier?
Eenheid 2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
Eenheid 3: Mahatma Gandhi
Geskik vir behandeling in tuisstudie, of vir eksamenvoorbereiding.
Let wel:
Lisensie: Vir gebruik vir 1 klaskamer se leerders, of 1 huishouding.
Onderwyser mag dus elektronies versprei aan 1 klas se leerders om tuis aan te werk. Maak asb. net duidelik aan ouers dat produk nie herversprei mag word nie.
Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word aan ander onderwysers of leerders buite u klaskamer of huishouding nie.
Produk mag gebruik word vir alle kinders in u eie huishouding
Die produk sluit nie Onderwerpe van Kwartaal 1 in nie.
Die toetse/eksamens mag verskil per skole/provinsies/handboeke, gebruik asb. volgens riglyne van u skool.
Baie dankie vir u belangstelling.
Venita Oberholster
Netwerk Plus