Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 – Powerpoint skyfievertoning en PDF opsommings Junie eksamen

R40.00

Gr. 4 Geskiedenis_Kwartaal 2_Leer by leiers_opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Onderwerpe:
Eenheid 1: Wat maak ‘n goeie leier?
Eenheid 2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
Eenheid 3: Mahatma Gandhi

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
33 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Lisensie: Vir gebruik in 1 klaskamer, of 1 huishouding.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

( 18 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store