Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 3 Ondersoektaak
Ondersoek brandstowwe as bronne van nuttige energie
R28.75
Resource Description
Ondersoek brandstowwe (steenkool, natuurlike gas, paraffien, kerswas en petrol) as bronne van nuttige energie deur ‘n uittreksel uit die Platinum handboek te lees en vrae te beantwoord. Die vrae is volgens Bloom se taksonomie opgestel.