Graad 5 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 4 – (NWT)

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 14: Planeet Aarde

Onderwerp 15: Die oppervlak van die Aarde

Onderwerp 16: Sedimentgesteentes
Onderwerp 17: Fossiele

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store