Graad 6 Geskiedenis Kwartaal 3 – Powerpoint skyfievertoning en PDF opsommings

R40.00

Gr.6 Geskiedenis_Kwartaal 3_Demokrasie en Regte opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe:
• Hoe mense hulself in ’n demokrasie regeer: ons nasionale regering
• Regte en verantwoordelikhede van burgers in ’n demokrasie
• Kinders se regte en verantwoordelikhede
• Nasionale simbole

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
30 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

8 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

( 25 ratings ) View All Ratings

::

August 9, 2018 Moolmanfamily

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels.

Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek.

Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte.

Navrae: Venita Oberholster

Web address: www.netwerkplus.net

View Store