Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Oxford)
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.
Eenheid 1: Plante en voedsel.
Eenheid 2: Plante en lug.
Eenheid 3: Voedselgroepe.
Eenheid 4: Gebalanseerde diëte.
Eenheid 5: Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel.
Eenheid 6: Metodes vir die verwerking van voedsel.
Eenheid 7: Verskillende ekostelsels.
Eenheid 8: Lewende en nie-lewende dinge in ekostelsels.
Eeinheid 9: Voedselwebbe.
Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.