Graad 7 – Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) – Via Afrika – K1

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir EBW Graad 7, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1:  Die ekonomie:  Die geskiedenis van geld.
Onderwerp 2:  Die ekonomie:  Behoeftes en begeertes.
Onderwerp 3:  Die ekonomie:  Goedere en dienste.
Onderwerp 4:  Entrepreneurskap:  Sakeondernemings.

R150.00

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die opsommings en sleutelwoorde bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Aktiwiteite met antwoorde.

Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 10 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell
072 630 0337
info@summariessa.co.za

View Store