Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Ken en Verstaan” Handboek in Afrikaans.

  • Eenheid 1:  Eienskappe van materiale.
  • Eenheid 2:  Skeiding van mengsels.
  • Eenheid 3:  Sure, basisse en neutrale.
  • Eenheid 4:  Die Periodieke Tabel van elemente.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings /
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s

R79.06

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.