Graad 7 Natuurwetenskap Opsommings

R727.38

Resource Description

Jaarpakket vir alle inhoud vir Graad 7 Natuurwetenskap wat die volgende onderwerpe in detail opsom:

1 Die Biosfeer
2 Biodiversiteit
3 Geslagtelike Voortplanting
4 Variasie
5 Eienskappe van Materiale
6 Skeiding van Mengsels
7 Sure, basisse en neutrale stowwe
8 Die Periodieke Tabel van Elemente
9 Bronne van Energie
10 Potensiële en Kinetiese Energie
11 Hitte-oordrag
12 Isolasie en Energiebesparing
13 Energie-oordrag aan die omgewing
14 Die Nasionale Elektrisiteitsvoorsieningstelsel
15 Verhouding van die Son tot die Aarde
16 Verhouding van die Maan tot die Aarde
17 Historiese Ontwikkeling van Astronomie

Opsommings is gemaak vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.