Product Description

Hierde handteken muurkaarte vergemaklik klaskamerbestuur en dissipline. Dit maak dit so maklik om algemene vrae in jou klaskamer te bestuur en beperk. Daar is sewe ronde plakkate wat algemede vrae simboliseer. Kinders gebruik die handgebare en hoef dus nie verbaal vrae te vra nie. Kyk asb. na die voorbeeld vir ‘n beter idee. 🙂

Geskep deur My Panda Media 2018

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R15.00