A3 WEERKAART EN TYD PLAKKAAT

Opskrifte om te lamineer en te wissel:

Dae van die week:

Sondag
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag

Seisoene Sirkels om te wissel

Lente
Somer
Herfs
Winter

Weerkaarte om te wissel:

Baie Koud
Tornado
Baie Warm
Winderig
Wind waai sterk
Weerlig
Reën
Sonskyn
Sneeu
Reënboog

Besoek My Skool Goeters se winkel vir nog dekor in hierdie tema.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2018

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My School Stuff / My Skool Goeters

I'm situated in the Western Cape and started compiling summaries for my daughter to assist with her studies.  I also create decorative posters for class rooms and started my own business from home assisting children with school projects.

View Store