Klasreëls
R46.00
Resource Description
Hierdie pakket bestaan uit die volgende:
1. Klasreëls – 1 x A3
2. Skryfreëls – 1 x A3
3. Wanneer my werk klaar is reëls – 1 x A3
4. Matreëls – 1 x A3
5. Goeie werk Polisie plakkaat – 1 x A3
Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.