R11.50

Resource Description

Hierdie produk bevat 8 hoë kwaliteit ontwerpe vir klastoekennings in:
PowePoint – Tik name self in!
PNG – Hoë resolusie PNG prente vir gebruik in Word, Paint en meeste ander programme.
pdf – Druk toekennings in enige grootte.

Motiveer jou klas deur toekennings uit te deel vir die volgende:

• Spogwerk
• Verbetering
• Leierskap
• Pligsgetrou
• Hulpvaardigheid
• Netjiese voorkoms
• Klasdeelname
• Goeie gedrag

Geskik vir laerskool leerders

*Alle ontwerpe ontskep in druk-reg kleurkodes en beskibaar in .pdf
*Hou ons bladsy gereeld dop vir blits verkope!
*Los graag jou terugvoering.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

Klastoekennings

Downloading was excellent there were no problems. I strongly recommend to other teachers. Quality is good

Miyane - September 16, 2022