Product Description

Fyn motoriese oefeninge boek vol helderkleurige prente en genotvolle aktiwiteite. Sny uit op die lyne en trek die patrone. Fyn motoriese ontwikkeling is ‘n delikate kombinasie van die ontwikkeling van die senuweestelsel en die spiere. Daarvoor het ‘n klein kind hope oefening en herhaling nodig.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 4 ratings )

August 26, 2018 Ester86

R100.00