Kleuter Klei en Plakker Kaarte Getal 1-9
Resource Description
Ontwikkel jou kleuter se fynmotoriese vaardighede sowel as hul getalkonsep. Rol balletjies met klei of plak plakkertjies om die getalle te vorm.
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.