Verbeter jou kinders se leesbegrip en woordeskat met tien prettige leesaktiwitieite! Kinders kleur hul prente volgens die inligting op hul werkskaarte in. ‘n Volledige antwoordstel is ingesluit om merkwerk makliker te maak. Gebruik die aktiwiteite gedurende klastyd, vir huiswerk of vir remediërende lesse.

Geskep deur My Panda Media – 2018

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R20.00