Maal- en Deelsomme
vir beginners

Vermenigvuldig ‘n eensyfer met ‘n eensyfer getal,
Vermenigvuldig ‘n tweesyfer met ‘n tweesyfer getal,
Deel ‘n tweesyfer deur ‘n eensyfer getal,
Deel ‘n driesyfer getal deur ‘n eensyfer getal,
Vermenigvuldig ‘n driesyfergetal met ‘n eensyfergetal,
Langdeling…

( 75 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store