3 Kleurskemas / 4 Stelle – met 2 verskillende ontwerpe elk.
96 A4-Bladsye in totaal
Muurkalenders vir verjaarsdae en/of belangrike datums.
R13.00
3 Kleurskemas / 4 Stelle – met 2 verskillende ontwerpe elk.
96 A4-Bladsye in totaal
My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders. Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.