My kopieerboek: Drukskrif is 44 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om skrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, gedigte van Leidpoldt, woordsoorte, Suid­-Afrika se provinsies en maande sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei en inkleur. Vir ouer kinders wat reeds lettervorming geleer het en hul drukskrif wil verbeter.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store