Brei die woordeskat uit deur woorde by prente en dan die woorde in beskrywende sinne te pas.

Hierdie A4-hersieningsboek is ideaal vir die jongspan – om hul woordeskat te hersien of uit te brei.  Dit bevat ‘n “woord pas”-takie (om woorde by die korrekte prente te pas) én ‘n toepassingstakie (kies die regte woord vir die sin) vir elk van die Afrikaanse enkelklanke.  Beide die letterformasies vir k en y is ingesluit en die “Engelse” klanke (c, q, x, z) is uitgesluit.
[44 + 4 kleur bladsye – 44 take, met die twee ekstra bladsye en twee alternatiewe voorblaaie – is ingesluit]

( 82 ratings ) View All Ratings

Missing pages

Posted onApril 10, 2016 by Tanialouw01

Hi! I have not received the pages for letters L-S. Is is possible for you to see if you can add it to my downloads? Thanks!


My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store