Nommers 1 – 50 Voëltjie Tema | Gratis | Verniet | Free

R0.00

Hierdie voëltjie klaskamer produk sluit ronde kaartjies met die getalle van een tot vyftig in. Gebruik die kaartjies vir groepnommers, ‘n getallelyn of vir leerdernommers. Daar is so baie maniere om dit te gebruik.

Volg asb. die skakels binne die PDF om nog voëltjie klaskamer dekor te sien.

Loer gerus in op ons FB blad: @mypandaedia (soek so vir die blad).

Groete,
Lindy

Geskep deur My Panda Media – 2019

( 4 ratings ) View All Ratings

::

January 15, 2019 FionaAshlyn

My Panda Media

Lindy du Plessis B Prim Ed NMMU FDE Remedial Education NMMU (cum laude)

View Store