1. Lees die sinne en onderstreep die regte woord(e) in hakkies.
2. Kies drie sinne en teken ‘n prent oor elke sin.
3. Gebruik die tabel. Kies die regte ei/ y/ ui woorde en voltooi die sinne.

( 1 rating ) View All Ratings

::

April 16, 2019 Leevaneeden

Elayne Verster Store

As Spraak-en Taalterapeut het ek altyd ‘n probleem wanneer dit kom by die bekombaarheid van Afrikaanse produkte. Ek het ‘n passie vir my werk en wat ek doen, en hou daarvan om nuwe Afrikaanse produkte te ontwerp. Besoek gerus my winkel! 🙂

View Store