Oom Kallie en Piet Gawie se Donkies. – ‘n Toneelspel vir kinders.
Klaar uitgewerkte toneelspel vir jou hele klas.
Ligte vermaak: Komedie
Geskryf deur: Anita Vosser
Minimum karakters: 15
Maksimum karakters: 40
Ekstra karakters kan maklik bygevoeg word.
Toneelspel kan maklik korter of langer gemaak word. Bestaande duur is ongeveer 10 – 15 minute.
Wenke vir verhoog uitleg word ook gegee, geen agtergronde (‘backdrops’) word benodig nie.
Baie maklik uitvoerbaar.
No ratings have been submitted for this product yet.
KOMMA, Leer-en-leessentrum
Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer.
Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan.
Areas wat aangespreek word:
Opeenvolging
Analise en Sintese
Letterherkenning (grondslagfase)
Woordbou
Konsentrasie
Geheue
Spelling
Sekere grammatikale beginsels soos bv. meervoude, verkleinwoorde ens.