Orden prente minste na meeste1 tot 5 : huise
8 stelle prentekaarte van huise om te orden van min na baie
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
8 stelle prentekaarte van huise met 6 kaartjies per stel. Deel van die CAPS kurrikulum is om prentekaarte te orden van minste na meeste en ewe veel. Die kaartjies kan ook gebruik word om begrippe soos baie, min, minder as, meer as, minste, meeste en ewe veel vas te lê. Elke leerder het sy eie stel kaartjies wat dit ideaal vir groepwerk maak. Kinders oefen op ‘n speelse manier om te skat en hoeveelhede te orden. Dit kan ook met sukses gebruik word vir assessering en intervensie.