PowerPoint aanbieding, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf.
Kan in samewerking met klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)
Sluit die volgende in:
PowerPoint aanbieding: Hoekom is spasies tussen woorde belangrik?
Riglyne vir lesaanbieding.