Pas Probleemsomme by hulle getallesinne + MEMO
R13.80
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
10 Storiesomme wat leerders by hul getallesinne moet pas. Hulle moet ook daarna die antwoorde daarvan uitwerk. ‘n Baie oulike aktiwiteit om in die klas te gebruik, en om storiesomme te oefen.
Memo ingesluit.
Beskikbaar in Word en PDF formaat.