Reëndag Kop-krappers en logika speletjies bevat 9 raaisels, logika en perseptuele probleme om die jongspan besig te hou op reendae. Kom krap saam kop.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store