Resource Description

Hierdie klastoets bevat vrae oor beide ‘Respirasie” en ‘Inleiding tot Ekologie en Ekosisteme’. Die toets bestaan uit twee afdelings: Afdeling A (Meervoudige keuse; Kolom A en B; Een-woord-items) en Afdeling B bestaan uit kontekstuele vrae.
25 punte

Klastoets om die leerders voor te berei op die kwartaaltoets/ Junie-eksamen.
Leerders is oor die algemeen nie goed voorbereid op die formaat van ‘n toets/ eksamen vanaf die department. Hierdie toets help om leerders bekend te stel aan daardie tipe vrae.

R23.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.