SPRAAKTERAPIE: ARTIKULASIE – ONTLOKKING VAN DIE AFRIKAANSE /R/-KLANK

R50.00

HIERDIE PRODUK SLUIT AKTIWITEITE IN VIR DIE ONTLIKKOING VAN DIE R-KLANK.

HIERDIE PROGRAM KAN OOK AS TUISPROGRAM GEGEE WORD OM VORDERING TE VERSNEL.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Elayne Verster Store

As Spraak-en Taalterapeut het ek altyd ‘n probleem wanneer dit kom by die bekombaarheid van Afrikaanse produkte. Ek het ‘n passie vir my werk en wat ek doen, en hou daarvan om nuwe Afrikaanse produkte te ontwerp. Besoek gerus my winkel! 🙂

View Store