TWEE powerpoints met getalle om te lees en skryf.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Lekker vinnige mental maths vir die klas. Baie oulik vir ‘n opening- of afsluitles. Oulik as jy gou uit die klas moet gaan.
Daar is 20 getalle wat geskryf moet word, en die 2de Powerpoint het 20 getalle wat gelees moet word.