Werkkaarte wat handel oor halfure bv. halfvier.
Werkkaarte sluit die volgende in:

1. Vul die wysers in.
2. Skryf neer wat die tyd is.
3. Pas die regte horlosie by die regte tyd.
4. Knip die horlosie en wysers uit om jou eie horlosie te maak – Horlosie templaat ingesluit.
5. ‘n A4 Horlosie plakkaat van halfure.

Bestaan uit 7 bladsye.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.