Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Fiets, Geskiedenis van die
– Fietse in Afrika
– Fietsry-kleredrag en -uitrusting

Geskiedenis van skeepsbou in Suid-Afrika
– Duikbote
– Vragskip, Eerste Suid-Afrikaanse
– Union-Castle Mail Steamship Co Ltd (UMSCL)

Hawens, Suid-Afrikaanse
– Vuurtorings

Helikopter, Die geskiedenis van die
– Helikopters, Die gebruike van
– Helikopters: Hoe hulle werk
– Helikopters, Soorte
– Sikorsky, Igor I

Kommersiële lugvaart in Afrika I: Die geskiedenis van

Kommersiële lugvaart in Afrika II: Afrika vandag

Kommersiële lugvaart in Afrika III: Veiligheid
– Afrika se ergste lugramp: Kinshasa, Zaïre (tans die Demokratiese Republiek van die Kongo) 1996
– Burgerlike lugvaart-rampe in Afrika: 1950–2008
– Helderberg-ramp, Die

Lugvaartbedryf, Die
– A380 Airbus – Wêreld se grootste passasiersvliegtuig
– Passasiersvliegtuie: Tydlyn

Motor, Geskiedenis van die
– Ford, Henry

Motorfietse, Die geskiedenis van: Vervaardigers
– Ontwikkeling van die motorfiets
– Tipes motorfietse
– Vespa – die top-bromponie

Navigasie, Die geskiedenis van

Ontwikkeling van vervoertegnieke
– Wiel, Die geskiedenis van die

Openbare vervoer in Suid-Afrika: Pad en spoor

Paaie, Suid-Afrikaanse: Ontwerp en konstruksie
– Plaveisel, Die samestelling en funksie van

Skeepsbou

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

R57.50

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.