Hierdie is ‘n PowerPoint les van 119 skyfies. Sosiale Wetenskap.

Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R65.00

Afrikaanse PowerPoint lesse aanbieding wat die volgende onderwerpe dek:

Mense en voedsel

Soorte boerderye

Gewasboerderye

Veeboerderye

Gevallestudie van vrugteboerdery

Gevallestudie van veeboerdery

Onverwerkte en verwerkte voedselsoorte

Ons suksesvolle plaas

7 aktiwiteite

‘n Bietjie pret in die klaskamer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 23 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.