Baie oulike ekstra oefening vir die klas. Toets plus, minus, maal en deel somme. Die leerders geniet dit vreeslik baie. Dit kan ook as ‘n opdrag gebruik word wat punte tel.
Voltooi ‘n raaisel deur sommetjies te doen. MEMO by.
R10.00
Wolfie Store
Ek is ‘n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.