WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.

R177.10

Resource Description

Flaming Klas Dekor. 62 bladsye en dit is bewerkbaar (editable) Pak bestaan uit.
Deur plakkaat
Vak plakkate
Vlaggies
Nommers 1-20
Klas Kaptein en Boodskapper balkies
Gang Pas
Alfabet
Rooster Plakkaat
Maande van die jaar
Dae van die week
Groep nommers
Kleure
2D Vorms
Welkom bannier

Resource Reviews

Store reviews: ( 35 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.