Die dekor sal jou laat hop! 60 bladsye en dit is bewerkbaar (EDITABLE). Ingesluit in die pak is die volgende:
Deur plakkaat
Vak plakkate
Vlaggies
Nommers 1- 20
Klas Kaptein Balkie
Boodskapper balkie
Gang Pas
Alfabet
Dae van die week
Maande van die jaar
Groep nommers
Kleure
Vorms
Welkom Banier

( 24 ratings ) View All Ratings

::

January 24, 2019 Cecilia Jacobs

please look into the number format we only use the Jnr font in South Africa

WackyNix Store

WackyNix started in 2017 by Nakita Klopper.

View Store