Werkvel van 3 BLADSYE!!
R20.70
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie oulike werkvel bevat die volgende:
Honderde, tiene, ene konsepte
Rangskik van groot na klein en klein na groot
Getalname
Uitgebreide notasie
Rond af tot die naaste 10
Berekeninge
Verdubbel en halveer.
‘n Alles-in-een-werkvel!!