Wiskunde Gr 4 Kwartaal 2
Resource Description
Kwartaal 2 se werk alles in een boek.bymekaar. Daar is 23 Aktiwiteite en 3 Hersienings aktiwiteite. Is op CAPS gebaseer. Kan as aanvullende material gebruik word of selfs vir ‘n leerder wat sukkel om ‘n konsep te verstaan. Daar is ook woordprobleme in boek.
R86.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.