Wiskunde werkkaarte wat gebruik kan word vir intervensie of as ekstra aktiwiteit vir die leerders.
15 werkkaarte, 12 somme op elke werkkaart.
Plek waardes word aangedui vir die leerders, maak dit makliker vir leerders wie sukkel

( 89 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Eazi Peazi Hulpbronne

Hulpbronne wat gebruik kan word vir intervensie in die klaskamer en formele assesseringstake.

View Store