My Graad RR boekie

100 Bladsye kwaliteit werk wat die volgende insluit: 1. Ek ken primêre en sekondêre kleure 2. Ek kan tot by 10 tel 3. Herken syfers tot by 5 4. Hou jou potlood reg vas 5. Ken liggaamsdele 6. Ek ken vorms 7. Nateken van vorms 8. Patrone van 2 9. Ek kan met ‘n skêr knip 10. Ek kan volledige sinne praat 11. Spreek klanke korrek uit 12. Identifiseer die verskille 13. Ek kan gom reg gebruik 14. Ek kan ‘n legkaart bou 15. Ek kan my naam skryf 16. Regs en links 17. Teken van basiese mannetjies 18. Ek kan inkleur 19. Ek kan 2 opdragte na mekaar uitvoer 20. Posisie in ruimte Hierdie boekie sluit ook pragtige kleur plakkate in. 

Teenoorgesteldes: Persepsuele aktiwiteite en werksvelle.

Teenoorgesteldes: Hierdie hulpmiddel het ten doel om vroeë kognitiewe en perseptuele ontwikkeling te ondersteun. Dit sluit verskeie semi-konkrete aktiwiteite en werksvelle in om leerders op 'n speelse wyse bloot te stel aan die konsep van teenoorgesteldes. Die hulpmiddel sluit makliker aktiwiteite en speletjies in wat vanaf vierjarige ouderdom gebruik kan word. Dit sluit ook moeiliker aktiwiteite vir ouer leerders in, asook maklike lees en skryf tema aktiwiteite vir die klaskamer ( Graad 1 en 2). Die hulpmiddel kan ook vir remediërende intervensie benut word. Hierdie hulpmiddels sluit die volgende in: 2 “Teenoorgesteldes” plakkate 20 Flitskaarte 12 “Teenoorgesteldes” legkaarte 3 "Teenoorgesteldes" speletjies 2 “Verbind die teenoorgesteldes” werkkaarte 8 Lees- en skryf werksvelle 41 PDF drukbare bladsye. Die...

Klasreëls – Groepsaktiwiteite

Hierdie produk bevat drie aktiwiteite wat ideaal is vir groepwerk of as 'n individuele aktiwiteit sodra die klaswerk voltooi is. Aktiwiteite sluit in: 1. Rolspel Hierdie speletjie bestaan uit 6 klasreëls. Nadat die dobbelsteen gerol is, moet leerders die aksie voor die klas uitvoer. Alternatiewe dobbelstene is ook beskikbaar wat leerders die geleentheid gee om hul eie dobbelstene te maak. Die dobbelstene is beskikbaar in kleur en swart+wit. Reëls sluit in: Wees mooi met jou maats, luister mooi na jou juffrou, moenie in die klas hardloop nie, kyk mooi na jou skryfbehoeftes, steek jou hand op as jy ‚n vragie het, stoot jou stoel in wanneer jy jou tafel verlaat. 2. Klasreëls-legkaart Hierdie aktiwiteit bevat 20 klasreëls. Leerders moet die reël by die prentjie pas. Reëls sluit in: Respekteer ander, kyk mooi na jou...

Foundation Phase Mathematics – Wall decor and games (Waardepak/ Value pack)

Foundation Phase Mathematics value pack including 'Position in space' cards, shape puzzles, number cards & sum dominoes. Grondslagfase Wiskunde waardepak met 'Posisie in die ruimte' kaarte, vorm legkaarte, getalkaarte & som dominoes.

Graad R Pakket

Getalidentifisering Kaarte (1-30) Getal legkaarte (1-30) Getalle Skryfformaaat (1-9) Rangorde (1ste tot 10de) Alfabet Kaarte Skrifkaarte Basiese Optel flitskaarte Beginklanke Oefen Kaarte Beroepe Seisoene My familie My liggaam Emosies Gestalt Oefenboek Getalkaarte (1-10) Hoe voel ek vandag tekenkaart (seuntjie en dogtertjie) Skrifpatroonkaarte Voorskryf oefen kaarte Alfabet boom letter identifisering (kleinletters en hoofletters) Teenoorgesteldes Sintuie Alfabet Paskaarte (Pas Kleinletter en hoofletter bymekaar) 25mm Skrifbladsye

Fonologiese Bewustheid LETTERGREEP-MANIPULASIE GrR-3

Sewe gegradeerde aktiwiteite vir die ontwikkeling van lettergreep-manipluasie (fonologiese bewustheid)

Graad RR Pakket

Pakket sluit die volgende in: 1. Groot motoriese uitdagings (4 in stel) 2. Sit die stert op die hasie - Pas kleure bymekaar (9 in stel) 3. Eier knip kaartjies 4. Vorm klei kaarte (6 in stel) 5. pak die vorms stel (6 in stel) 6. Ryg die reën aktiwiteit 7.Boom papiertjie skeur aktiwiteit 8. Reënboog papiertjie skeur aktiwiteit x2 9.Ystervark vurk verf aktiwiteit 10. Legkaarte (30 in die stel) 11. Rekkie kleur patrone (10 in stel) 12. Vorm rygkaarte (6 in stel) 13. Alfabet soek (klein letters en hoofletters) 14. Getal en prentjies pas kaarte 15. Getal diere pas - 10 in stel 16. Getalle legkaarte tot by 30 17. Reënboog patroon voltooi 18. Pas die vorms bymekaar 19. Getalformasie 20. Getal vorm rygkaarte 21.Eier patrone 22. Getalle Kleikaarte - 0-20 23. Kleur die vorms in boekie (10 bladsye) 24. Skaduwee Prentjies aktiwiteit

LEESVAARDIGHEID

Afrikaans Huistaal Gr 7. Hierdie is 'n interaktiewe Power Point les van 31 skyfies.

Kersfees Pak

'n Pret pak vir voorskoolse kinders met 'n Kersfees tema. Sluit in 10 aktiwiteite: - Pasmaats speletjie - Inkleur legkaart - Natrek Kersboom - Vorms Kersboom - Pas pare - Vind die prente en tel(I-spy) - Skrif oefening - Klein Kersfeesboekie - Brief vir Kersvader - Rol en Versier Kersboom Ontwikkel onder andere tel, vorms, fyn motories, taal vaardighede!

Ruimte aktiwiteite

Lekker aktiwiteite om die ruimte te behandel op grondslagfase. Dit begin met muurkaarte en ‘n voorstelling van ons sonnestelsel. Laasgenoemde kan gebruik word as ‘n muurkaart, klei matjie, om lyne te trek of te knip. Dan leer ons ‘n rympie oor die ruimte en letters r, n en m. Hierdie sluit ook ‘n bord speletjie in. Hierna trek ons lyne en knip sonstrale, doen wiskunde met verskeie tel aktiwiteite, patrone, legkaarte en meer. Dan is daar ook ‘n kuns projek en ‘n lekker bak en brou aktiwiteit.

Nautical Skip Counting Package / Nautical Meervoud Telling Pakket

6 x A4 PDF downloadable sheets to cut and give to learners to do puzzle. Package include counting in 1's, 2's, 3's, 4's, 5's and 10's. 6 x A4 PDF aflaaibare bladsye om op te knip en aan leerders te gee as 'n legkaart. Die pakket sluit die volgende meervoude in 1, 2, 3, 4, 5 en 10. Laminate sheets / Lamineer bladsye Learners can build puzzle and count multiples once completed. Leerders kan legkaart bou en meervoude hardop lees wanneer hul klaar is.

Fyn motoriese oefeninge 17 bladsye boekie (BOEK 1)

Fyn motoriese bewegings behels die koördinasie van klein spiere in die hande en vingers. Sterk fyn motoriese vaardighede is noodsaaklik om take te voltooi soos skryf, sny, die gebruik van 'n vurk of 'n lepel, bou van legkaartstukke, knip en bind van skoen veters. Die kind het dus baie oefening nodig in die ontwikkeling van fyner spiertjies van die hand. Vir die kind met onvoldoende fyn motoriese ontwikkeling sal dit moeilik wees te teken, in te kleur, te skryf, of enige taak uit te voer waar hy sy vingers moet gebruik. Hierdie boekie bestaan uit 17 bladsye.

GRAAD R Seisoene Werkboek

Bestaan uit 33 bladsye en sluit 4 A4 volkleur muurkaarte in oor die 4 seisoene. Behandel al 4 die seisoene Aktiwiteite sluit in: 1. Teken die verskillende bome van elke seisoen. 2. Gaan die name van elke seisoen op die stippellyne oor. 3. Leer die beginklank van elke seisoen 4. Tel 5. Volg die stippellyn aktiwiteite 6. Pas die maats bymekaar 7. Vorm patrone met prente van seisoene 8. Bepaal watter prent pas nie by ‘n spesifieke seisoen 9. Maak jou eie legkaart 10. Wat trek mens aan vir elke seisoen 11. Leer die verskil tussen somer en winter 12. Leer die verskil tussen herfs en lente 13. Kleur in aktiwiteite 14. Knip aktiwiteite 15. Wat eet/drink mens tydens 'n spesifieke seisoen Ensovoorts

Tema Werksboekie – Vorms {8x}

'n Vorm boekie met 8 vorms (sirkel, driehoek, vierkant, reghoek, ovaal, hart, diamant, ster). Elke vorm kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot vorm boekie. Ingesluit in elke vorm boekie stel is: Voorblad van die vorm wat behandel word Vorm om te skryf, in te kleur en teken Vorm om met pom-poms te pak Vorm ryg patroon Vorm om te versier Vorm om op stippellyne te teken Vorm speelklei matjie Vorm legkaart Ook ingesluit: Flitskaarte van al 8 vorms Skaduwee speletjie Geheue speletjie 81 drukbare bladsye

Tema Werksboekie – Getalle {1-10}

'n Getal boekie met getalle 1-10. Elke getal kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot 1-10 getal boekie. Ingesluit in elke getal boekie stel is: Voorblad van die getal wat behandel word Getal om na te trek Aktiwiteit om een te leer Volle A4 met lyne om die getal na te trek Ook ingesluit: Getal pas speletjie Wasgoedpennetjie tel pret Getallyn 1-10 Tel kaarte Dobbelstene: Getalle, kolle, woorde Getal flitskaarte Kleur in volgens nommer Getal skryf oefeninge Pas en verbind Speelklei matjies Sand / Sout A6 skryf kaarte Getal ryg patrone Getal trein Getal muurkaart Getal legkaarte 103 drukbare bladsye