KORT KLANKE

Hierdie Power Point les bestaan uit 19 skyfies in totaal Afrikaans Huistaal Gr 1 - 3

DUBBELKLANKE

Afrikaans Huistaal Gr 1 tot 4. Hierdie is 'n Power Point les van 16 skyfies.

VIND DIE DIFTONGE

Afrikaans Huistaal Gr 3-6 Power Point les van 15 skyfies in totaal

Afrikaanse Woordspeletjies

20+ Speletjies Die speletjies fokus op kort woorde, woorde met dubbel-, twee-, drieklanke en meer. Elke speletjie is op 'n aparte vel. Lamineer die velle of beskerm elkeen in 'n lêersakkie sodat 'n mens dit vinnig en maklik kan skoon vee.

Vorms

Multi-sensoriese benadering tot die aanleer van vorms gemik op Graad RR en Graad R. Herken, gebruik en teken twee-dimensionele vorms en ervaar vorms met al jou sintuie. Die program is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut en bestaan uit 42 bladsye. Die herkenning en teken van vorms is die voorloper vir skryfvaardighede en geletterdheid. Die vaslegging van die korrekte vorming is belangrik om letteromkerings- en omruilings in Graad 1 te voorkom.

Pakket: Klanke Muurkaarte / Bundle: Phonics Posters

[80 A4-Bladsye in totaal] Die 22 Afrikaanse enkel-, dubbel-, twee- en drieklanke. Ook beskikbaar as twee afsonderlike produkte. The 26 English single sounds and 18 vowel blends. Also available as two separate products.

‘n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes

Geïllustreerde flitskaarte in rymvorm (gebruik as spellyste of verwysingsbron) en werksvelle vir kort Afrikaanse woorde (klinkers, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke). Die werksvelle en flitskaarte is ook afsonderlik hier in My Klaskamer beskikbaar. [Bv. ‘n Klanke / Woordeskatboek, ‘n Dubbel-, Twee- en Drieklank Hersieningsboek Pakket] Flitskaarte & Werksvelle [250+ bladsye]

Rymwoorde: Pakket

Hierdie pakket sluit 'n eenvoudige muurprent, take en vele lyste in.  Die lyste is verdeel in kort woorde met 'n klinker, dubbel-, twee- of drieklank daarin (bykans soos woordfamilielyste). Die woorde is ook elders as geïllustreerde flitskaarte beskikbaar.